Welkom by InterConsult21 Global B2B v/Mazhar Grant Petrus

Welkom Guest!

Welkom, gas! Wil jy jouself aanmeld? Of wil jy eerder ‘n rekening skep?

B2B is die resultaat van InterConsult21s se Konsep, Firmas, Vennote & Konsultante.

Jy kan nie ‘n “win2win B2B” verrig sonder Konsep, Firmas, Vennote & Konsultante nie

Business 2 Business. Merging InterConsult21, Companies, Partners and Consultants.Fast PDF


InterConsult21 hou hom besig met Firmas / Organisasies asook Raadgewers, Konsultante, Beleggers, Verenigings en Sake Beroepslui.

Om jou Besigheid / Organisasie by ons B2B te registreer, moet jy jou  WETLIKE FIRMANOMMER in die Registrasievorm byvoeg. .
Ons behou die reg om die korrekte gegewens te vra en die Firma se ID nommer na te gaan.


In hierdie winkelwebwerf kan u ‘n Geïntegreerde Pakket kies wat aan u behoeftes voldoen.  Ons het die lewerbare produkte tot net 3 Pakkette vereenvoudig soos aangedui onder Kategorieë in die linkerhandse kolom.

Intensiveer Bemarking is opsioneel vir Pakket III.  
Streke is deel van Pakket II en III.
Wettige Organisasies sonder winsbejag is gratis.

Alle Kenmerke/ Produkte wat genoem word is deel van die geïntegreerde Pakkette.
Ons voeg kort beskrywings by elke Kenmerk / Produk.

Ons visie en konsep word verduidelik in Noodsaaklike Informasie,

Ons geïntegreerde lewerbare produkte word besky in Oor Ons.

Die Winkelwaentjie is die koppelvlak met u. Dit is met ons hoofdomein en ons diensverskaffer verbind.

[ ... sonder dat ons iets unieks kan lewer, is ons een van baie ... InterConsult21’s CEO.]
Vinnige Vind
 
Gebruik sleutelwoorde om die produk wat jy soek te vind.
Gevorderde Soek
We Accept

Contact Us

CVR: 26762480
e-mail: contact@glooobi.com
Willemoesgade 5, st. 5610 Assens. Denmark
(+45) 64461052 / (+45) 20336052 Mobile
 /