Privaatheid en Beleid

Privaatheid en Beleid (Beskikbaar in Engels en Deens).
 

Dankie vir u besoek aan InterConsult21. U privaatheid is belangrik vir ons. Ons verskaf hierdie kennisgewing om ons Firma se informasiepraktyk te verduidelik en die manier waarop u informasie op InterConsult21se webwerwe bymekaar gemaak en gebruik word.


Veilige betalingstelsel

Al ons betalings word aangedryf deur vooraanstaande Betalingstelsels.

Alle informasie word in gekodeerde vorm aangestuur (SSL-gekodeer).
Ons bewaar nie u kaartbesonderhede nie. Ons bied hulle regstreeks aan by DIBS of PayPal, wat sekermaak dat die bedrag van u rekening afgetrek word. Indringers het gevolglik geen geleentheid om u betalingsbesonderhede te onderskep wanneer dit van u rekenaar na ons en van ons na DIBS gestuur word nie.
As u met ‘n internasionale kredietkaart betaal wat DIBS secure gebruik. 3D secure beteken ekstra sekuriteit wanneer u van kredietkaarte gebruikmaak. Die bedrag is van u kaart afgetrek wanneer die bestelde items afgelewer word. ‘n Badrag hoër as wat u toegelaat het kan nooit afgetrek word wanneer u ‘n bestelling plaas nie.



Klik asb. om te soek: InterConsult21 se Privaatheid en Beleid.   Deense versie


Klik asb. om te soek: InterConsult21's Terms and Conditions.   Deense versie
Klik asb. om te soek: InterConsult21's Terms of Services.         Deense versie
Bly
Vinnige Vind
 
Gebruik sleutelwoorde om die produk wat jy soek te vind.
Gevorderde Soek
We Accept

Contact Us

CVR: 26762480
e-mail: contact@glooobi.com
Willemoesgade 5, st. 5610 Assens. Denmark
(+45) 64461052 / (+45) 20336052 Mobile
 /