Aflewering & Terugbetaling

Aflewering & Terugbetaling

Terugbetaling:

Die aflewering van ons geïntegreerde pakkette bestaan uit aanlyn (digitale inhoud) wat nie deur middel van hardeware gelewer word nie.
Bestellings word nagegaan en afsonderlik behandel. Elke lidmaatskap word verskillend en op unieke wyse afgehandel.
U bestelling word beskryf as "bestellingsaankoop" en word as ‘n pakket afgelewer wat spesiaal vir u besigheid opgestel is.

U het GEEN reg op terugbetaling wanneer ooreenkomste afgesluit is op: :
 - Items wat spesiaal vir u gemaak is – ‘n sogenaamde "bestellingsaankope". .
 - Terugbetaling se sperdatum vanaf datum van getekende ooreenkoms is verstreke. *

Verlengde Terugbetaling:

Ondanks die feit dat u GEEN reg op terugbetaling het nadat u ooreenkomste met ons afgesluit het, het u, voordat ons begin werk aan u “bestellingsaankoop ", 14 dae reg op terugbetaling wanneer u iets by ons koop.
Kansellasie van u “bestellingsaankoop" moet skriftelik op ‘n InterConsult21 Standaard Kansellasievorm vir Bestellingsaankoop gedoen word, soos aangegee op hierdie skakel. .

Kansellasie moet skriftelik gebeur. Stuur dit na die
InterConsult21's se e-poskontakadres aangedui in hierdie skakel.

Dit beteken dat ons die werk aan u “bestellingsaankoop" 14 dae kan uitstel.

Toelating om met die werk te begin:

As u wil dat ons voor die terugbetalingsperiode vestreke is aan die “bestellingsaankoop" moet begin werk
moet u toelating gee om te begin met die werk. U moet ook afsien van die reg op terugbetaling wanneer die “bestellingsaankoop" volledig afgelewer is.


*) Deense Gebruikerskontrakte bekragtig op 13.6.2014.

Verwysing: Dienstermyn.

Bly
Vinnige Vind
 
Gebruik sleutelwoorde om die produk wat jy soek te vind.
Gevorderde Soek
We Accept

Contact Us

CVR: 26762480
e-mail: contact@glooobi.com
Willemoesgade 5, st. 5610 Assens. Denmark
(+45) 64461052 / (+45) 20336052 Mobile
 /