Privaatheid en Beleid
(Beskikbaar in Engels en Deens).
Dankie vir u besoek aan
InterConsult21. U privaatheid is belangrik vir ons. Ons verskaf hierdie kennisgewing om ons Firma se informasiepraktyk te verduidelik en die manier waarop u informasie op InterConsult21se webwerwe bymekaar gemaak en gebruik word.
Veilige betalingstelsel
Al ons betalings word aangedryf deur vooraanstaande Betalingstelsels.
Alle informasie word in gekodeerde vorm aangestuur (SSL-gekodeer).
Ons bewaar nie u kaartbesonderhede nie. Ons bied hulle regstreeks aan by DIBS of PayPal, wat sekermaak dat die bedrag van u rekening afgetrek word. Indringers het gevolglik geen geleentheid om u betalingsbesonderhede te onderskep wanneer dit van u rekenaar na ons en van ons na DIBS gestuur word nie.
As u met ‘n internasionale kredietkaart betaal wat DIBS secure gebruik. 3D secure beteken ekstra sekuriteit wanneer u van kredietkaarte gebruikmaak. Die bedrag is van u kaart afgetrek wanneer die bestelde items afgelewer word. ‘n Badrag hoër as wat u toegelaat het kan nooit afgetrek word wanneer u ‘n bestelling plaas nie.
|
Klik asb. om te soek: InterConsult21 se Privaatheid en Beleid.
Deense versie
Klik asb. om te soek: InterConsult21's Terms
and Conditions.
Deense versie
Klik asb. om te soek:
InterConsult21's Terms of Services.
Deense versie