Die aflewering van ons geïntegreerde pakkette bestaan uit aanlyn (digitale inhoud) wat nie deur middel van hardeware gelewer word nie.
Bestellings word nagegaan en afsonderlik behandel. Elke lidmaatskap word verskillend en op unieke wyse afgehandel.
U bestelling word beskryf as "bestellingsaankoop" en word as ‘n pakket afgelewer wat spesiaal vir u besigheid opgestel is.
U het GEEN reg op terugbetaling wanneer ooreenkomste afgesluit is op:
:
- Items wat spesiaal vir u gemaak is – ‘n sogenaamde "bestellingsaankope".
.
- Terugbetaling se sperdatum vanaf datum van getekende ooreenkoms is verstreke. *